R100 miljoen van Powerball-boerpot is gewen

Lees ook :

Iemand wen R100 miljoen in Powerball-boerpot fotokrediet: Canva

Lees ook: Powerball uitslae vir 24 Januarie 2025

Een gelukkige speler het in Vrydag 24 Januarie se Powerball-trekking R102 670 563 ryker geword.

Die gelukkige persoon het al vyf nommers en die bonusnommer reg geraai. Mense word aangemoedig om te kyk of is hulle die gelukkige wenner. Kaartjies is geldig vir 365 dae.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Powerball uitslae vir 24 Januarie 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief