Nuusflits Uitgawe 1,794 — Monday 27 January 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,794 op Monday 27 January 2025.
Veiligheidsbeamptes met ‘bedrieglike vuurwapenbevoegdheidsertifikate’ in hof
MPUMALANGA. – Altesaam 14 veiligheidsbeamptes wat betrap is dat hulle glo in besit is van bedrieglike en ongeregistreerde vuurwapenbevoegdheidsertifikate, het reeds in die hof…
KYK: Twee polisiebeamptes gearresteer na geweld in straat
WAARSKUWING! Die inhoud en taalgebruik in die beeldopname kan lesers ontstel. OOS-KAAP. – Geweld het op 21 Januarie, omstreeks 05:20, by ‘n vulstasie in…
Alfa Romeo Giulia GTA: A legacy of performance excellence
Built to commemorate Alfa Romeo’s 110th anniversary, the Giulia GTA is an exceptional performance machine, a tribute to the brand’s motorsport heritage. With a…
Donald Trump deporteer migrante en stuur hulle na Colombia
Lees ook: Donald Trump maak verskeie beloftes, onttrek van WGO en klimaatsooreenkoms COLOMBIA. – Donald Trump het twee Amerikaanse militêre vliegtuie gebruik om migrante…
Mosselbaai-verdagte wat glo skiet vandag in hof
WES-KAAP. – ‘n Verdagte (37) wat glo Vrydagaand, omstreeks 22:30 in Puntstraat in Mosselbaai ‘n man (34) geskiet en gewond het, verskyn vandag op…
United Airlines-vliegtuig maak noodlanding na mense beseer is tydens vlug
Lees ook: NTSB waarsku oor Boeing 737-vliegtuie NIGERIË. – ’n United Airlines-vliegtuig moes kort na dit opgestyg het ’n noodlanding maak toe die vliegtuig…
Drie renosterstropers van KNP onderskeidelik 22 en vier jaar gevonnis
MPUMALANGA. – Sam Khosa (40), Solly Bennett Selahle (30), asook Oddis Maluleke (46), ‘n Mosambieker, is vir renosterstropery in die Kruger Nasionale Park in…
The ultimate guide to car modification: adding your personal touch
Car modification, or customising, is the art of personalising your vehicle to match your style, performance needs or both. From simple changes like adding…
Beefmaster se vleis is tops
Koop topgehalte vleis wanneer jy by Beefmaster vleis koop. Besoek hulle gerus by die #BeefmasterFactoryShop in Kimdustria, Kimberley. Of plaas jou bestelling nou by…