R69 m. se busse by depot uitgebrand

Lees ook :

Foto's: SAPD

NOORDWES. – Altesaam 23 busse is is vanoggend by twee Bonjanala-busdepots uitgebrand. Die Phokeng-polisie vra hulp van die gemeenskap met die twee ondersoeke.

Kol. Adéle Myburgh sê ses busse is by die Chaneng- en 17 busse by die Tlaseng-depot tot as verbrand. Die waarde van die busse word op R69 m. geskat.

Enigiemand met inligting van die twee opsetlike saakbeskadigingsake word gevra om kapt. Johannes Montsho by 076 834 3531 te bel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief