Brekende Nuus
Afrikaans

Rachel Kolisi en kinders weer terug in SA

Rachel Kolisi en kinders weer terug in Suid-Afrika

fotokrediet: Instagram
Rachel Kolisi en kinders weer terug in Suid-Afrika fotokrediet: Instagram

Lees ook: Siya Kolisi op Time Magazine se top 100-lys

Rachel Kolisi en die kinders is weer terug in Suid-Afrika na hulle eerste skooljaar in Parys.

Kolisi het op sosiale media gedeel die familie is weer terug in Suid-Afrika na “die wildste 11 maande” van hulle lewens.

Die Kolisi’s het in Augustus 2023 na Parys verhuis toe Siya Kolisi by die Franse rugbyklub Racing aangesluit het.

Bronne: Cape Town ETC, Instagram, UBeToo

Lees ook: Siya Kolisi op Time Magazine se top 100-lys