Ramaphosa sê hy gaan definitief binnekort NGV-wetsontwerp teken

Lees ook :

Ramaphosa sê hy gaan definitief binnekort die NGV wetsontwerp teken
Ramaphosa sê hy gaan definitief binnekort die NGV wetsontwerp teken fotokrediet: Canva

Lees ook: ‘Of jy nou daarvan hou of nie’ -Ramaphosa belowe om NGV ’n wet te maak

PRETORIA. – President Cyril Ramaphosa het gister gesê hy sal binnekort die Nasionale Gesondheidsversekeringsfonds ’n werklikheid maak.

Hy het tydens sy toespraak by die Kaapstad-persklun gesê daar is geen twyfel dat hy die wetsontwerp gaan teken nie. Ramaphosa het gesê daar is ’n nood vir universele gesondheidsversekering in die land.

Verskeie politieke partye en rolspelers in die gesondheidsversekeringsindustrie is gekant teen die wetsontwerp. Hulle het gedreig om hof toe te gaan as dit geteken word. Daar is kommer oor die werksverliese en langtermynprobleme wat deur die wet veroorsaak kan word.

Bronne: IOL, The Citizen, BusinessTech

Lees ook: ‘Of jy nou daarvan hou of nie’ -Ramaphosa belowe om NGV ’n wet te maak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief