Lees ook: KYK: Ramaphosa teken Bela-wetsontwerp
President Cyril Ramaphosa het vandag die Bela-wetsontwerp geteken, maar het twee klousules uitgesluit vir verdere bespreking.
Klousule 4 en 5 wat handel oor taal en toelating sal oor die volgende drie maande verder bespreek word.
Die res van die wet sal intussen geïmplementeer word. Ramaphosa het gesê as die partye nie ooreenkom oor klousule 4 en 5 nie, sal hulle voortgaan met die volle implementering van alle dele van die wet.
Bronne: BusinessTech, Algoa FM, SA News
Lees ook: KYK: Ramaphosa teken Bela-wetsontwerp