Powerball uitslae vir 13 September 2024
Boerpotte: PowerBall: R106 miljoen PowerBall Plus: R32 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 02, 10, 25, 37, 43 Powerball: 07 PowerBall Plus: 07, 18, 21, 31, 47 Powerball: 05 Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,658 op Friday 13 September 2024.
Boerpotte: PowerBall: R106 miljoen PowerBall Plus: R32 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 02, 10, 25, 37, 43 Powerball: 07 PowerBall Plus: 07, 18, 21, 31, 47 Powerball: 05 Daily lotto:…
NOORD-KAAP. – Altesaam 30 nuwe polisiebakkies en mobiele gemeeskapsentrums is Donderdag by die honde-eenheid in Kimberley aan verskeie ander eenhede van die polisie oorhandig.…
Lees ook: KYK: Ramaphosa teken Bela-wetsontwerp President Cyril Ramaphosa het vandag die Bela-wetsontwerp geteken, maar het twee klousules uitgesluit vir verdere bespreking. Klousule 4…
GAUTENG. – ‘n Twee weke oue babaseun, wat aan gastroskisis ly, is tydens besoektyd by Steve Biko Akademiese Hospitaal deur sy ouers in sy…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Huiseienaar in sy 50’s het vanoggend in die hospitaal aan sy beserings beswyk, nadat hy Donderdag tydens ‘n beweerde huisroof in…
KWAZULU-NATAL. – Drie kinders, onderskeidelik vyf, 11 en 12 jaar oud, is Woensdagaand saam met vier volwasse familielede in Highflats, Hlokozi, doodgeskiet. Die polisie…
Lees ook: Pravin Gordhan oorlede Oudminister Pravin Gordhan se begrafnis is gereël vir Donderdag in Durban. Volgens die Ahmed Kathrada-stigting sal sy begrafnis Donderdag…
Die nasionale polisiekommissaris, genl. Fannie Masemola, het die R2 bn. wat begroot is vir meer as 4 000 beweerde onwettige inhegtenisnemings verduidelik. Hierdie bedrag…
Lees ook: Twee dood aan a-pokke in Kameroen MAROKKO. – Die gesondheidsministerie in Marokko het hulle eerste geval van a-pokke bevestig. ‘n Man in…
Lees ook: Oekraïne val Russiese streke en vliegvelde aan OEKRAÏNE. – Die Internasionale Komitee van die Rooikruis het bevestig drie Rooikruis-werkers is dood en…