Rampbestuurspan in KZN herinner inwoners aan voorsorgmaatreëls ná weerwaarskuwing

Lees ook :

Rampbestuurspan in KZN herinner inwoners om voorsorgmaatreëls te tref na weerwaarskuwing fotokrediet: SAWD

KZN. – Die rampbestuurspan in KZN het inwoners herinner om voorsorgmaatreëls te tref na die SAWD ’n geel vlak-4 waarskuwing vir erge reën vir die provinsie uitgereik het.

Lees ook: Reën voorspel vir vandag, verskeie waarskuwings uitgereik

Cogta het gesê rampbestuurspanne in verskeie provinsies is op bystand vir noodgevalle.

Inwoners word gewaarsku oor moontlike oorstromings, skade aan paaie, wonings en infrastrukture en slegte toestande op paaie wat bestuur moeilik sal maak. Motorise word gemaan om laagliggende brûe te vermy en om met hulle hoofligte aan te ry. Mense word herinner om weg te bly van lopende water,

Bronne: EWN, ECR, SAWD

Lees ook: Reën voorspel vir vandag, verskeie waarskuwings uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief