Reën voorspel vir vandag, verskeie waarskuwings uitgereik

Lees ook :

Reën voorspel vir vandag, verskeie waarskuwings uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën oor die grootste deel van die land vir vandag voorspel. Verskeie waarskuwings is ook vir vandag uitgereik. ’n Geel vlak 4-kennisgewing vir erge reën geld vir KZN.

Lees ook: Vlak 4-waarskuwing uitgereik vir KZN

Die Noord-Kaap is met ‘n geel vlak 2-kennisgewing teen erge donderstorms gewaarsku en ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën is vir Mpumalanga uitgereik.

Motoriste word gemaan om laagliggende brûe te vermy. Mense word herinner om van lopende water weg te bly.

Bronne: SAWD

Lees ook: Vlak 4-waarskuwing uitgereik vir KZN

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief