RDK-onderhoude gaan voort sonder John Hlophe ná MK-party se aansoek afgekeur is

Lees ook :

RDK-onderhoude gaan voort sonder John Hlophe ná MK-party se aansoek afgekeur is
RDK-onderhoude gaan voort sonder John Hlophe ná MK-party se aansoek afgekeur is fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: MK-party in hof vir interdik om RDK-onderhoude te keer

Die RDK-onderhoude vir nuwe regters gaan sonder die MK-party se John Hlophe voort ná hulle dringende aansoek deur die Johannesburgse hooggeregshof afgekeur is.

Hlophe is verhoed van deelname aan die RDK-prosesse na ’n interdik aan die DA toegestaan is. Die MK-party was ongelukkig met die interdik en het ’n dringende aansoek gedoen dat die Regterlike Dienskommissie (RDK) nie kan voortgaan met onderhoude vir nuwe regters sonder Hlophe nie.

Die regter het beslis die RDK kan voortgaan met die onderhoude en dat die besluit om voort te gaan met die onderhoude rasioneel is.

Bronne: SABC News, ECR, Briefly

Lees ook: MK-party in hof vir interdik om RDK-onderhoude te keer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief