Lees ook: John Hlophe steeds lid van die RDK – Judges Matter
Die MK-party is vandag in die Johannesburgse hooggeregshof vir ‘n interdik om te keer dat die RDK volgende week onderhoude vir die aanstel van regters kan hou.
Dit volg na die MK-party se John Hlophe verhoed is van deelname aan die RDK-prosesse ná ‘n dringende hofaansoek deur die DA en nog partye.
Die MK-party het gesê die RDK se besluit om met onderhoude voort te gaan sonder Hlophe is teen die grondwet.
Bronne: eNCA, SABC News, EWN
Lees ook: John Hlophe steeds lid van die RDK – Judges Matter





