Reën en donderstorms vir vandag voorspel

Lees ook :

Reën en donderstorms voorspel vir vandag
Reën en donderstorms voorspel vir vandag fotokrediet: Canva

Lees ook: KYK: Storm Bert tref VK

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir erge donderstorms, reën en wind vir vandag uitgereik.

Die publiek word teen erge donderstorms, wind en hoë deinings gewaarsku. Waarskuwings vir donderstorms is vir die Oos-Kaap en KZN uitgereik, terwyl erge wind vir die Vrystaat en Wes-Kaap is voorspel is. Reën is ook vir vandag vir die grootste deel van die land voorspel.

Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewing dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: KYK: Storm Bert tref VK

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief