Brekende Nuus
Afrikaans

Reën en sneeu vir vandag voorspel

Reën en sneeu voorspel vir vandag

fotokrediet: SAWD
Reën en sneeu voorspel vir vandag fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het swaar reën vir vandag vir die Wes-Kaap en dele van die Noord-Kaap en Oos-Kaap voorspel.

Lees ook: Kouefront vir Wes-Kaap voorspel

Die Noord-Kaap en die Oos-Kaap het ‘n moontlikheid van sneeu.

’n Geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige deinings is vir die kus van die Wes-Kaap en Noord-Kaap uitgereik.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Kouefront vir Wes-Kaap voorspel