Brekende Nuus
Afrikaans

Kouefront vir Wes-Kaap voorspel

Kouefront voorspel vir Wes-Kaap

fotokrediet: Canva
Kouefront voorspel vir Wes-Kaap fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku ’n kouefront sal môre in die Wes-Kaap begin. Reën is vir die suidwestelike kus van die Wes-Kaap voorspel.

Lees ook: President Cyril Ramaphosa spreek kommer uit oor VSA-tariewe

Die kouefront sal dan na verwagting oos beweeg. Reën word dan ook vir Dinsdag vir die Oos-Kaap voorspel.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: President Cyril Ramaphosa spreek kommer uit oor VSA-tariewe