Reën help brandbestryders om bosbrande in Suid-Korea te blus

Lees ook :

Reën help brandbestryders om veldbrande te blus in Suid-Korea fotokrediet: X

SUID-KOREA. – Reën en koeler temperature het brandbestryders gehelp om die bosbrande, wat al ’n week in Suid-Korea duur, te begin blus.

Lees ook: Sowat 26 mense dood in Suid-Koreaanse veldbrande

Altesaam 28 mense is reeds dood en verskeie is haweloos gelaat na die brande verlede Vrydag uitgebreek het.

Owerhede het gesê 95% van die bosbrande in Uiseong en 85% van dié in Andong City is geblus. Brandbestryders werk steeds om vandag die laaste brande te probeer blus.

Kenners het gesê die bosbrande is deur klimaatsverandering vererger.

Bronne: DW – South Africa, NBC News, ABC News

Lees ook: Sowat 26 mense dood in Suid-Koreaanse veldbrande

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief