Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir die res van die week voorspel.
Reën vandag vir die Noord-Kaap en Oos-Kaap voorspel.
Reën is vir môre vir die Noord-Kaap en Oos-Kaap voorspel. Die Noord-Kaap, Wes-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes en Gauteng kan Saterdag reën te wagte wees.
Die publiek word herinner om die weer vir enige verandering dop te hou.
Bronne: SAWD
Lees ook: Veiligheidskameras in Louvre het nie gebied van inbraak gedek nie





