Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Gauteng, Noord-Wes en Vrystaat voorspel. ‘n Geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige wind is vir die Wes-Kaap uitgereik.
Lees ook: Warm en ongemaklike temperature vir vandag voorspel
Warm en ongemaklike temperature is vir die Wes-Kaap en Noord-Kaap vir vandag voorspel.
Reën is vir môre vir dele van die Noord-Kaap, Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Gauteng, Noord-Wes en Vrystaat voorspel.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Warm en ongemaklike temperature vir vandag voorspel




