Reën vir vandag met waarskuwings oor wind voorspel

Lees ook :

Reën voorspel vir vandag met waarskuwings oor wind fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het reën vir vandag voorspel en ‘n waarskuwing vir onstuimige wind uitgereik.

Lees ook: Zelenski veroordeel Russiese aanval wat 21 pensionarisse dood

 Reën is vir dele van die Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal en Oos-Kaap voorspel.

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir onstuimige wind is vir dele van die Noord-Kaap uitgereik.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Zelenski veroordeel Russiese aanval wat 21 pensionarisse dood

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief