Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir verskeie dele van die land vir vandag voorspel.
Lees ook: Reën vir die week voorspel
Reën is vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voorspel. Nog geen waarskuwings is vir vandag uitgereik nie.
Dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap kan môre reën te wagte wees.
Reën is vir Donderdag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en Wes-Kaap voorspel.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Reën vir die week voorspel





