Powerball uitslae vir 4 November 2025
Boerpotte: Powerball: R20 miljoen PowerballPlus: R3 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 20, 22, 28, 46. Powerball: 01. PowerBall Plus: 17, 19, 25, 27, 40. Powerball: 03. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,075 op Tuesday 4 November 2025.
Boerpotte: Powerball: R20 miljoen PowerballPlus: R3 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 20, 22, 28, 46. Powerball: 01. PowerBall Plus: 17, 19, 25, 27, 40. Powerball: 03. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Die Stad Kaapstad berei voor vir ‘n besige November met 200 organiseerders wat aansoek gedoen het vir permitte vir hulle geleenthede in die metro…
FILIPPYNE. – Twee mense is gister dood toe tifoon Kalmaegi swaar reën en sterk winde in die Filippyne veroorsaak het. Lees ook: Rekordoorstromings in…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad het gewaarsku daar sal in November in Sherwood Park, Manenberg en Lansdowne Industrial elektristeitsonderbrekings wees weens noodsaaklike onderhoudswerk aan…
KAAPSTAD. – Volgens die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie sal beplande onderhoud tussen 3 en 6 November watertoevoeronderbrekings in verskeie gebiede…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir verskeie dele van die land vir vandag voorspel. Lees ook: Reën vir die week voorspel Reën is vir…
November se amptelike brandstofprys is deur die departement van minerale hulpbronne en energie bekend gemaak. Lees ook: Sneeustorting eis 7 bergklimmers in Nepal Die…
NEPAL. – Sewe bergklimmers, insluitend vyf buitelanders, is gister dood in ‘n sneeustorting in Nepal. Lees ook: Reddingswerkers bereik vasgekeerde klimmers op Everest Die…
AFRIKA. – Meer as 40 mense is dood nadat grondverskuiwings verlede week op die grens tussen Kenia en Uganda voorgekom het. 14 kinders is…
ROME. – ‘n Werker is gister oorlede nadat hy vir 11 uur vasgekeer was onder ‘n deel van ‘n Middeleeuse toring wat gedeeltelik in…