Brekende Nuus
Afrikaans

Reën voorspel vir die res van die week

Reën voorspel vir die res van die week

fotokrediet: Canva
Reën voorspel vir die res van die week fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir Vrydag en Saterdag voorspel.

Lees ook: Kinders dood in Russiese aanval op Oekraïne

Reën is vir Vrydag vir dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal voorspel.

Vir Saterdag is reën vir dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal voorspel.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering

Bronne: SAWD

Lees ook: Kinders dood in Russiese aanval op Oekraïne