Reën voorspel vir grootste deel van die land vandag

Lees ook :

Reën voorspel vir grootste deel van die land vandag fotokrediet: Canva

Lees ook: Trek gordel stywer in Februarie vir brandstof

Volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens kan die grootste deel van die land vandag reën te wagte wees. Reën is vir dele van die Noord-Kaap, Wes-Kaap, Oos-Kaap, Gauteng en KwaZulu-Natal voorspel.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ook ’n geel vlak 1-waarskuwing vir erge wind uitgereik vir die Wes-Kaap, wat navigasie op see moeilik sal maak.

Bronne: Saws

Lees ook: Trek gordel stywer in Februarie vir brandstof

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief