Reën voorspel vir grootste deel van SA

Lees ook :

Reën voorspel vir grootste deel van Suid-Afrika fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir die grootste deel van Suid-Afrika – Noord-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Gauteng, Noord-Wes, Vrystaat, Mpumalanga en Limpopo – vir vandag voorspel.

Lees ook: VSA-minister gaan nie G20 bywoon nie oor ‘anti-Amerikaanse agenda’

Reën is vir die res van die week voorspel.

Verskeie geel vlak 2-waarskuwings is vir vir vandag uitgereik. KZN is met ’n geel vlak 2-waarskuwing teen swaar reën gewaarsku. ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is vir KZN, Vrystaat, Gauteng en Mpumalanga uitgereik.

Die Wes-Kaap is met ’n geel vlak 2-waarskuwing teen erge wind en deinings gewaarsku.

Bronne: Saws

Lees ook: VSA-minister gaan nie G20 bywoon nie oor ‘anti-Amerikaanse agenda’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief