Brekende Nuus
Afrikaans

Reën voorspel vir res van die week

Reën voorspel vir res van die week

fotokrediet: Canva
Reën voorspel vir res van die week fotokrediet: Canva

Lees ook: Saws waarsku oor erge reën

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir die res van die week voorspel. Reën kan Donderdag en Vrydag oor die grootste deel van die land te wagte wees. Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor moontlike oorstromings in gebiede met erge reën.

Mense word gevra om die weer dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: Saws waarsku oor erge reën