Reën voorspel vir Saterdag, kouefront op pad

Lees ook :

Reën voorspel vir Saterdag, koue front op pad fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir Saterdag in dele van die Wes-, Noord- en Oos-Kaap, asook vir die Vrystaat, voorspel.

Lees ook: Koue front vir naweek voorspel

Daar is ook ’n waarskuwing uitgereik oor ’n kouefront en sneeu in hoogliggende dele van die Wes- en Noord-Kaap. Reën en erge wind word vir die suid-westelike dele van die land voorspel.

Die front sal na verwagting van Saterdag tot Maandag voortduur.

 Bronne: SAWD

Lees ook: Koue front vir naweek voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief