Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir vandag in verskeie dele van die land.
Lees ook: Meer as 100 leerlinge in Oos-Kaap vir moontlike voedselvergiftiging behandel
Reën en moontlike donderstorms is voorspel vir dele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes, Gauteng en die Vrystaat.
Daar is ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms uitgereik vir Limpopo en Mpumalanga. Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Meer as 100 leerlinge in Oos-Kaap vir moontlike voedselvergiftiging behandel