Reën voorspel vir vandag oor meeste van die land

Lees ook :

Reën voorspel vir vandag oor meeste van die land fotokrediet: Canva

Lees ook: Amerikaanse oudsoldaat was verantwoordelik vir New Orleans-aanval

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën oor die grootste deel van die land voorspel vir vandag. ’n Geel vlak 2-waarskuwing is vir reën en donderstorms in Mpumalanga, Limpopo en Gauteng uitgereik.

Oorstromings sal moontlik wees in informele nedersettings met die reën wat voorspel is. Mense word gevra om die weer in hulle omgewing dop te hou vir enige verandering.

Bronne: Saws

Lees ook: Amerikaanse oudsoldaat was verantwoordelik vir New Orleans-aanval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief