Vlak 4-waarskuwing uitgereik vir KZN

Lees ook :

fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir KZN uitgereik vir erge reën.

Lees ook: Donald Trump dreig om G20-beraad te boikot

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is vir Mpumalanga uitgereik. Die SAWD het ook reën voorspel vir vandag.

Bronne: SAWD

Lees ook: Donald Trump dreig om G20-beraad te boikot

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief