Brekende Nuus
Tuis

Reënval in NK laat almal baljaar

34de7e40-9d15-4436-9601-bb022f49f2fc

NOORD-KAAP – Die hele Suid-Afrika gaan onder droogte gebuk. Die Noord-Kaap is veral ’n droogtegebied wat na ’n paar druppels reën smag.

Ansie Olivier, ’n Noord-Kapenaar, het op 1 Maart 2020 ’n foto op Reënval in SA se Facebook-blad opgesit waar kinders in die reën baljaar.

32 mm reën het in die Deben-distrik in die Noord-Kaap geval.