Regering tree in oor hernoeming van Sandton-rylaan, DA gee ondersteuning

Lees ook :

Regering tree in oor hernoeming van Sandton-rylaan, DA gee ondersteuning fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse regering het aangekondig dit gaan toetree tot samesprekings oor die hernoeming van Sandton-rylaan.

Lees ook: ANC gaan betoog ten gunste van naamsverandering van Sandton-rylaan

Die regering het gesê dit is in samesprekings met die Stad Johannesburg om seker te maak die regte prosedures, wat ‘n openbare konsultasie, word gevolg.

Dit volg na ‘n aankondiging dat Sandton-rylaan hernoem gaan word na ‘n Palestynse vryheidsvegter, Leila Khaled. Die besluit is gekritiseer, omdat dit diplomatieke spanning met ander lande, veral die VSA, kan vererger.

Die DA het gesê dit ondersteun die president se besluit oor die hernoeming in te gryp en het gesê om die straat nou te hernoem, sal nog skade in Suid-Afrika se verhouding met die VSA veroorsaak.

Bronne: The Citizen, SA People, BusinessTech

Lees ook: ANC gaan betoog ten gunste van naamsverandering van Sandton-rylaan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief