ANC gaan betoog ten gunste van naamsverandering van Sandton-rylaan

Lees ook :

ANC gaan betoog ten gunste van naamsverandering van Sandton-rylaan
ANC gaan betoog ten gunste van naamsverandering van Sandton-rylaan fotokrediet: Canva

Lees ook: Vier verdagtes in hof na Motherwell-skietery

Die ANC gaan vanmiddag in Johannesburg betoog ten gunste van die hernoeming van Sandton-rylaan na Leila Khaled-rylaan.

Volgens The South African was die voorgestelde naamsverandering vir die eerste keer in 2018 voorgestel en aanvaar, met die samewerking van die Palestynse stad, Ramallah.

Die naamsverandering word gesien as ‘n gebaar van die stad Johannesburg se toegewydheid aan die diplomatieke verhouding met die Palestyne.

Leila Khaled was ‘n Palestynse militant en lid van die Volksfront vir die Bevryding van Palestina (PFLP) wat ondermeer in 1969 vlug TWA 840 gekaap het.

Die plan om Sandton-rylaan te hernoem, is begroet met baie teenkanting veral van die Suid-Afrikaanse Sionistevereniging en die DA.

Bronne: SA People, CAR Magazine, Press Reader

Lees ook: Vier verdagtes in hof na Motherwell-skietery

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief