Regering verduidelik oor maatreëls vir 30%-handelstarief

Lees ook :

Regering verduidelik oor maatreëls vir handelstariewe fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse regering het in ’n gesamentlike verklaring maatreëls bekendgemaak oor hoe die 30%-handelstarief wat die VSA op Suid-Afrikaanse goedere wil instel, hanteer gaan word.

Luidens die verklaring is onderhandelinge steeds met die VSA aan die gang om ‘n ooreenkoms te beding voor die tariewe op 8 Augustus ingestel word.

Bronne: SA Regering

Lees ook: President Cyril Ramaphosa spreek kommer uit oor VSA-tariewe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief