LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIEREKENINGE IN OORLEDE BOEDELS LÊ TER INSPEKSIE
In terme van artikel 35(5) van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965, word hiermee kennis gegee dat afskrifte van die likwidasie- en distribusierekeninge (eerste en finale, tensy anders vermeld) in die onderstaande boedels oop is vir inspeksie vir ’n tydperk van 21 dae (of korter of langer indien spesifiek vermeld) vanaf die datum van publikasie hiervan by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof en/of Landdroshof soos hieronder aangedui. Indien geen beswaar hierteen gedurende die gespesifiseerde tydperk ingedien word nie, sal die eksekuteurs voortgaan om betalings te maak ooreenkomstig die rekeninge.
Boedel van: LAWRENCE BENJAMIN VAN ROOYEN
Identiteitsnommer: 630617 5074 082
Laaste bekende adres: 124 SANDHOOGTE, GROOTBRAKRIVIER, 6525
Datum van afsterwe: 18 Julie 2023
Boedelnommer: 007473/2024
Meester se kantoor: Kaapstad
Landsdroshof: Mosselbaai
Publikasiedatum: 8 Augustus 2025
Agent vir Eksekuteur
Blackburn Commercial (Edms.) Bpk.
Hoofstraat 109, Paarl, 7646
Tel: 021 871 1401 of 021 871 1402












