Regskennisgewing: Blackburn Commercial (Pty) Ltd

KENNISGEWING VAN BOEDELREKENING TER INSAE
(Artikel 35(5) van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

Kennis geskied hiermee dat die eerste en finale likwidasie- en distribusierekening in die boedel van die oorledene hieronder genoem, vir ‘n tydperk van 21 dae vanaf 30 Mei 2025, ter insae sal lê by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad en die Landdroskantoor, Strand.

In die boedel van: Wyle Nicolaas Jacobus van Straaten
Identiteitsnommer: 320706 5013 08 6
Laaste bekende adres: Altena Aftreeoord, Woonstel 420, Altenaweg, Strand, 7140
Datum van afsterwe: 03 Julie 2022
Boedelnommer: 019419/2022
In die geval van huwelik in gemeenskap van goedere: Nie van toepassing

Datum van publikasie: 30 Mei 2025

Prokureurs vir die eksekuteurs:
Blackburn Commercial (Pty) Ltd
109 Hoofweg, Paarl, 7646
Tel: 021 871 1401 / 021 871 1402
E-pos: [email protected]

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan [email protected] om regskennisgewings te plaas
Send an email to [email protected] to place legal notices.