KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
BOEDEL WYLE: Keitumetse Martha Sebogodi
Identiteitsnommer: 460103 0359 088
’n Volwasse ongetroude vrou ten tyde van haar afsterwe van: Mokgeledistraat 629, Galeshewe, Kimberley
Datum van Afsterwe: 10 Februarie 2024
Alle persone wat vorderings teen die bovermelde boedel het, word hiermee versoek om sodanige eise in te dien en hul skulde aan die betrokke Eksekuteur te betaal binne 30 (dertig) dae vanaf die datum van publikasie hiervan.
Datum van publikasie: 9 Mei, 2025
Meester se verwysingsnommer: 798/2024
Meester se Kantoor: Kimberley
Eksekuteur / Gemagtigde Agent:
F. Engelbrecht
Engelsman Magabane Ingelyf
Bishops Court, Bishopslaan 9
Labram, Kimberley, 8301