KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN BESTORWE BOEDEL
In die Boedel van die Wyle HANNES DE WET, Identiteitsnommer 930308 5175 08 0, gebore op 08 Maart 1993 en oorlede op 21 Julie 2024, met laasbekende woonadres: Botterblomstraat 4, Bloemendal, George. Boedel geregistreer by die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, onder Boedelnommer 025640/2024.
Alle persone met eise teen die bogenoemde boedel word hiermee versoek om sodanige eise, behoorlik gestaaf en ondersteun deur relevante dokumentasie, in te dien by die ondergetekende binne ’n tydperk van dertig (30) dae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing.
Versuim om sodanige eise betyds in te dien mag tot gevolg hê dat sodanige eise nie erken word vir doeleindes van verdeling van die boedel nie.
Eksekuteur:
Albertus Hendrik de Wet
E-pos: barry.dewet@live.com
Selfoon: 084 619 6340