IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA
(GAUTENG AFDELING, PRETORIA)
Op die 15de dag van April 2025 voor die Edele Regter TEFFO.
SAAKNR: 36802/2022
In die saak tussen:
THE BODY CORPORATE OF UNIONDALE
Applikant
(Skema Nr.: SS322/1985)
en
TPS NSOVO TRADING & PROJECTS (EDMS) BPK
Respondent
(Registrasienommer: 2015/257644/07)
(aansoek om likwidasie)
HOFBEVEL
Na oorweging van die stukke en aanhoor van advokaat vir die Applikant, word die volgende bevel gemaak:
- Dat die aansoek om likwidasie uitgestel word en dat die rule nisi hierin verleng word tot die 11de dag van Junie 2025, op die ongeopponeerde rol;
- Dat die vermorste koste van vandag, veroorsaak deur die uitstel, koste in die aansoek sal wees.
OP LAS VAN DIE HOF
DIE REGISTRATEUR
ADV Z SCHOEMAN
Advokaat vir Applikant
072 123 2614
[email protected]












