Regter keur Donald Trump se versoek af om saak van geklassifiseerde dokumente saak te skrap

Lees ook :

Regter keur Donald Trump se versoek om om geklassifiseerde dokumente saak te skrap af
Regter keur Donald Trump se versoek om om geklassifiseerde dokumente saak te skrap af fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Donald Trump betaal $175 m. verband in siviele bedrogsaak

VSA. – ‘n Regter het geweier om die saak oor geklassifiseerde dokumente teen Donald Trump van die rol te skrap.

Trump se prokureurs het gesê die saak moet geskrap word omdat ‘n ou wet hom toestemming gegee het om dokumente te hou. Die wet vereis dat presidente presidensiële rekords aan die regering moet oorhandig, maar hulle kan persoonlike dokumente hou.

Die aanklaers het gesê die wet is nie relevant tot die saak nie. Verder was die rekords wat Trump gehad het presidensiële rekords en moes dus teruggegee word.

Regter Aileen Cannor het gister beslis die saak teen Trump sal voortgaan.

Bronne: Bronne: LA Times, The Guardian, New York Post

Lees ook: Donald Trump betaal $175 m. verband in siviele bedrogsaak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief