Nuusflits Uitgawe 1,497 — Friday 5 April 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,497 op Friday 5 April 2024.
Voormalige polisiebeamptes op verskeie aanklagte gevonnis
Twee voormalige polisiebeamptes is aan afpersing, korrupsie en regsverydeling skuldig bevind en gevonnis.
KPR op bejaarde bring hartklop na ongeluk terug
KPR is op 'n bejaarde man toegepas wat vanoggend saam met sy vrou in 'n ongeluk was.
Tienerseun wat glo verkrag in aanhouding
'n Tienerseun is vir beweerde verkragting in aanhouding. Sy saak kom eersdaags weer in die Bishop Lavis-landdroshof voor.
Man wat ‘rowers’ agtervolg in kop geskiet
'n Man wat Donderdagoggend twee beweerde rowers probeer aankeer het, is in die kop geskiet.
‘Ontvoerde’ seun deur polisie gered
'n Seun wat glo Woensdag na skool ontvoer is, is deur die polisie gered. Drie verdagtes is vir ontvoering in hegtenis geneem.
Stadig is die nuwe vinnig
Stadiger lewe kan jou ’n groter gevoel van vervulling en betekenis gee.
Aansteeklike siektes glo in Al Mawashi-voerkraal gediagnoseer
Aansteeklike siektes is deur toetsing in die Al Mawashi-voerkraal in Oos-Londen gediagnoseer.
Seismiese aktiwiteit naby Boksburg aangeteken
Inwoners van Boksburg, Benoni en Alberton was onder diegene wat heel waarskynlik die trillings kon voel.
Altesaam 4 700 poskantoorwerkers afgedank
Die 4 700 mense wat hulle werk sal verloor, is minder as die 7 000 wat oorspronklik deur die besigheidsreddingsplan bereken is.