Lees ook: Pasiënte met onbekende siekte in Kongo toets ook positief vir malaria
Volgens die Pan American Health Organisation (PAHO) was daar die jaar ‘n rekorduitbraak van knokkelkoors (denguekoors) in Sentraal- en Suid-Amerika.
Meer as 12.6 miljoen gevalle en 7 700 sterftes is vanjaar aangemeld, wat die grootste uitbraak is sedert rekord in 1980 begin hou is.
Brasilië, Argentinië, Colombië en Mexiko het die meeste van die gevalle en sterftes aangemeld. Die siekte word versprei deur die steek van ‘n muskiet wat met die siekte besmet is.
Bronne: BBC, ABC News, US News
Lees ook: Pasiënte met onbekende siekte in Kongo toets ook positief vir malaria





