Renaldo Gouws woon DA-induksievergadering by ondanks skorsing

Lees ook :

Renaldo Gouws woon DA-partyvergadering by ten spyte van skorsing
Renaldo Gouws woon DA-partyvergadering by ten spyte van skorsing fotokrediet; Skermgreep

Lees ook: MRK wil klag teen Renaldo Gouws lê

Renaldo Gouws het ‘n privaat induksievergadering van die DA bygewoon ten spyte van die feit dat hy van alle party-aktiwiteite geskors is.

Gouws is verlede maand geskors na video’s waarin hy rassistiese opmerkings maak weer na jare op sosiale media versprei is.

Gouws het gesê sy reaksie in die video’s was in antwoord op Malema se Kill the boer, kill the farmer-singery.

Die DA-woordvoerder het aan Daily Maverick bevestig Gouws was by die vergadering, maar dat hy steeds geskors is.

Bronne: All Africa, Daily Maverick, The Citizen

Lees ook: MRK wil klag teen Renaldo Gouws lê

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief