Ritchie sonder krag

Lees ook :

RITCHIE. – Inwoners van Ritchie, Jacobsdal en Koffiefontein is al van gister af sonder krag.

Die probleem is blykbaar die hooflyn van Eskom wat Ritchie,Jacobsdal en Koffiefontein voorsien van krag.

FiND iT het ‘n navraag ingesit en hou julle op hoogte.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief