Robert Redford (89) oorlede

Lees ook :

Bekende akteur Robert Redford fotokrediet: X

UTAH, VSA. – Die bekende akteur en filmmaker Robert Redford is vandag in die ouderdom van 89 oorlede.

Lees ook: VSA wil buitelanders deporteer wat moord op Charlie Kirk vier

Sy verteenwoordiger het bevestig Redford is by sy huis in Sundance in Utah oorlede, omring deur sy geliefdes. Privaatheid vir die familie is gevra.

Redford was bekend vir sy rolle in onder andere Butch Cassidy and the Sundance Kid, Jeremiah Johnson, All the President’s Men en vir sy werk as ‘n filmmaker. Hy was ook die medestigter van die Sundance Film Festival en ‘n uitgesproke ondersteuner van burgerregte en omgewingsbewaring.

Bronne: ABC News, CNN, CBS News

Lees ook: VSA wil buitelanders deporteer wat moord op Charlie Kirk vier

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief