Rose Hanbury se prokureurs vat Stephen Colbert vas oor ‘affair’ grap

Lees ook :

Rose Hanbury se prokureurs stuur regskennisgewing aan Stephen Colbert oor ‘affair’ grappie
Rose Hanbury se prokureurs stuur regskennisgewing aan Stephen Colbert oor ‘affair’ grappie fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Prins Harry en Meghan het deur nuus uitgevind van prinses Kate se kankerdiagnose

VK. – Lady Rose Hanbury, wat volgens gerugte in die verlede ‘n affair met prins William sou gehad het, se prokureurs het ‘n regskennisgewing aan Stephen Colbert gestuur na hy ‘n grap oor die twee gemaak het.

In die episode van 12 Maart van die Late Show het Colbert ‘n grap gemaak oor Hanbury en die prins se beweerde skelm verhouding. Hy het gesinspeel daarop dat hulle is steeds in ‘n verhouding is terwyl prinses Kate gediagnoseer is met kanker en behandeling ondergaan.

Hanbury se prokureurs het gese die gerug is weer in die media oor die grap wat Colbert gemaak het. Hulle het gesê hulle het namens Hanbury aan almal geskryf om te beklemtoon die gerug is vals.

Bronne: NY Post, Vanity Fair, US Weekly

Lees ook: Prins Harry en Meghan het deur nuus uitgevind van prinses Kate se kankerdiagnose

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief