[t4b-ticker]

Rusland stuur lugverdedigingstelsels na Iran

Lees ook :

Rusland stuur lugverdedigingstelsels na Iran
Rusland stuur lugverdedigingstelsels na Iran fotokrediet: Canva

Lees ook: Amerikaanse soldate gewond na aanval op Irakse weermagbasis

IRAN. – Volgens owerhede in Tehran het Rusland lugverdedigingstelsels na Iran gestuur.

Iran is besig om voor te berei om Israel aan te val uit wreekwraak vir die dood van die Hamas-leier Ismail Haniyeh en Hezbollah-leier Faud Shukr.

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het gewaarsku Iran se aanval kan in twee vlae kom. Hy het gesê die eerste aanval sal waarskynlik van Libanon se Hezbollah kom en die tweede aanval sal van Iran self kom.

Bronne: Daily Mail, The Telegraph, The Moscow Times

Lees ook: Amerikaanse soldate gewond na aanval op Irakse weermagbasis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief