KHARKIV, OEKRAÏNE. – Drie mense is dood en 11 is beseer in Balakliya, Kharkiv, nadat Rusland Sondagaand oornag aanvalle op die gebied begin het.
Lees ook: SA’ners in Donbas Oekraïne vasgekeer ná hulle as huursoldate aansluit
Die hoof van die militêre administrasie, Oleh Syniehubov, het gesê vier minderjariges, tussen 12 en 17 jaar oud, is ook in die aanvalle beseer. Syniehubov het gesê vuurpyle het hoë geboue en voertuie wat naby die geboue geparkeer was, getref.
Rusland het ook energie- en hawe-infrastruktuur in verskeie stede in die Odesa-streek geteiken.
Bronne: Euronews, National Herald. LBC
Lees ook: SA’ners in Donbas Oekraïne vasgekeer ná hulle as huursoldate aansluit
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: