SA mediese liggame veroordeel inhegtenisneming van dokter na pasiënt sterf

Lees ook :

‘n Dokter van Richardsbaai is aangekla van moord nadat ‘n 35-jarige pasiënt na ‘n operasie in 2019 gesterf het.

Die top mediese liggame veroordeel die moordaanklagte en arrestasie en sê dat dit ‘n invloed gaan hê op chirurge se werk as hulle bang is hulle word gearresteer as ‘n pasiënt onverwags doodgaan.

Verskeie mediese liggame het gesê die NPA en SAPS moet die aanklagte terugtrek en die dokter vrylaat.

Bronne: IOL, The Citizen, Medical Brief

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Sokkerspeler in Argentinië slaan vroulike skeidsregter

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief