SA pensionarisse in haglike finansiële toestand

Lees ook :

Slegs onder ’n vyfde van alle Suid-Afrikaanse-pensionarisse, wat bo die ouderdom van 60 is ontvang maandeliks ’n privaat pensioen.

Die nuwe ouderdomstoelae vanaf die regering kan selfs verligting bied aan diegene wat privaat pensionarisse is. Baie privaat pensionarisse ontvang minder as R6 000 per maand, wat minder as ’n kwart van die gemiddelde Suid-Afrikaanse salaris is.

BankServAfrica het die private pensioengegewens van die ouer bevolking ontleed om meer insig in die pensioeninkomste te verkry.

Bron: Fin24

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App