Lees ook: Voormalige finansiële hoof van Steinhoff tot 10 jaar tronkstraf gevonnis
PRETORIA. – Die saak teen Stéhan Grobler, voormalige direkteur van Steinhoff, is tot 14 Februarie 2025 vir verdere ondersoek uitgestel.
Hy het vanoggend in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria op verskeie aanklagtes verskyn.
Grobler word aangekla van rampokkery, bedrog, manipulasie van finansiële state en versuim om bedrog aan te meld.
Bronne: eNCA, The South African
Lees ook: Voormalige finansiële hoof van Steinhoff tot 10 jaar tronkstraf gevonnis





