Brekende Nuus
Afrikaans

Saak van moord na vrou doodgeskiet is in Fleurhof

Vrou doodgeskiet op pad werk toe in Fleurhof

fotokrediet: Facebook
Vrou doodgeskiet op pad werk toe in Fleurhof fotokrediet: Facebook

Lees ook: Gesondheidsdepartement gaan nog entstof teen a-pokke kry

FLEURHOF, GAUTENG. – ‘n Vrou wat op pad was werk toe was, is gister in Fleurhof doodgeskiet.

Die vrou is deur ‘n onbekende gewapende verdagte geskiet toe sy op ‘n Metrobus wou klim om werk toe te gaan. Die verdagte het glo die vrou op die bus ingewag en haar geskiet toe sy wou inklim.

Volgens die stad van Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir vervoer, Kenny Kunenen, het die vrou by Nedbank gewerk en was dit moontlik ‘n huurmoord.

Die polisie ondersoek ‘n saak van moord.

Bronne: The Citizen, Sunday World, Jacaranda FM, Facebook

Lees ook: Gesondheidsdepartement gaan nog entstof teen a-pokke kry